Orania Karnaval
Orania herdenk sy 6de Karnaval in 2017. Almal word hartelik uitgenooi deel te wees van die dag se feestelike aktiwiteite.
Tydsduur: 5-8 April 2017
Algemene inligting
Woensdag 5 April
Tyd
Item
14:30
Kaalvoetkonsert: Wie laaste lag...
Φ30 vir volwassenes en Φ15 vir skoolkinders.
Gemeenskapsaal - Lida Strydom 053 2070 064
Kaartjies vooraf by Orania Poskantoor te koop
19:00
Amptelike opening
Gemeenskapsaal - Harry Theron
19:00
Kaalvoetkonsert: Wie laaste lag...
Gemeenskapsaal - Lida Strydom 053 2070 064
Φ30 vir volwassenes en Φ15 vir skoolkinders
Kaartjies vooraf by Orania Poskantoor te koop
DONDERDAG 6 APRIL
Tyd
Item
09:00
Huppelkind verjaardagviering
Huppelkind - Esna Schumann 082 472 0637
14:00
Stigtingsdagviering: Aankoms van die Drommedaris,
Reijger en De Goede Hoop-vlotte
Oewerpark - James Kemp 071 151 6466
18:00
Bekendstelling: F-Reeks van Ora-stelle
Gemeenskapsaal - Orania Sakekamer 082 683 6317
(Hierdie geleentheid vorm deel van die Klein Re…
Read more