Nie geskeduleerde medisyne en ander voorwinkel produkte.
Beskrywing
Welkom by Orania.biz. Ons hoop om ‘n volledige en handige gids vir Orania se besighede en funksies te word. Kontak ons gerus met enige navrae.
Ons bied ‘n platform om besighede in Orania te vertoon en met kliënte te verbind. Alle inkomste word aangewend om werk te skep vir ons eie mense. Indien U dit wil verifeer, stuur asb. U besprekingsnommer aan ons.
Don V
Kommentaar
Maatjie.com – Waar Sielsmaats en Maatjies Ontmoet in Afrikaans
Soek U akkommodasie, ‘n hotel of blyplek in Orania?
Kollig Besighede in Orania
Die Pienk Zebra
Die Pienk Zebra bedien heerlike melkskommels, tuisgebakte broodjies, heerlike boeredisse soos afval en skaapstertjies en die heerlikste koffie. Die Pienk Zebra is in Stokkiesdraai Winkelsentrum en Avontuurpark geleë. Daar is ook elke Woensdag lewendige musiek en spesiale aanbiedinge. Ligte etes, koeke en terte, skemerkelkies.
Besigheidsure: Maandae, Dinsdae en Donderdae 07:00 – 17:00 Woensdae, Vrydae en Saterdae 07:00 – 21:00 Sondae: Gesluit
Elke Woensdagaand is daar ‘n kunstenaar wat optree! Spesiale aanbiedinge op Woensdae!
Kontaknommer: 076 648 4962
One response to “Welkom”