Orania het reeds sy vere reggeskud en die begin van ‘ n nuwe groeifase betree.
Orania is die vergestalting van ‘n werklikheid, ‘n groeiende kultuurgemeenskap wat toenemend meer belangstelling wek, midde ‘n snel veranderende Suid Afrika. Afrikaners kyk met met nuwe oë na ‘n groter mate van onafhanklikheid op Orania en omgewing.
Die waarde van eiendom op Orania het die afgelope tyd ongekend gegroei. Het jy al in jou stukkie vryheid op Orania belê? Indien nie, doen gerus navraag. Beperkte eiendom is altyd gesog veral indien dit in die natuurskoon van die Bo Karoo geleë is aan die oewer van die Oranjerivier.
Oewererwe, landbougrond, sakepersele, hoewes, dorpserwe en huise verhandel fluks en talle bouprojekte is aan die gang.
My eie betrokkenheid by Orania sedert Oktober 1996 en ook as eienaar van Afsaal Kafee en Bistro sedert 2005 het my genoop om Afsaal eiendomme op Orania in 2007 te vestig. Die tempo waarteen eiendomme op Orania verhandel het en die…
Kommentaar