Beskrywing

Die Oewer Restaurant is in die vakansieoord, Aan-die-Oewer geleë. Hulle beskik oor `n uitgebreide spyskaart en alhoewel hulle in biefstuk spesialiseer word daar ook heerlike seekos bedien.

Besigheidsure:
Maandag tot Saterdag 07:30 tot 21:00
Sondae 07:30 tot 18:00
`n Heerlike buffetete word ook elke Sondag bedien

Gelisensieerde restaurant, funksies, braailapa, dek, sportkroeg, ens.

Kontaknommer: 053 207 0243

Kommentaar

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn

Maatjie.com – Waar Sielsmaats en Maatjies Ontmoet in Afrikaans

Soek U akkommodasie, ‘n hotel of blyplek in Orania?

Booking.com

Bespreek U Huurmotor Nou