Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn

Beskrywing

Kotie Fourie Makelaars is in 1998 gestig. Ons spesialiseer in ‘n wye verskeidenheid dienste onder andere:

* Korttermynversekering * Lewensversekering en Annuïteite * Beleggings * Testamente en boedels

Stephan- en Elzaan Fourie het by die firma in 2015 aangesluit. Albei is gekwalifiseerde Rekenmeesters en saam met hul klerke bied hul onder andere die volgende dienste: * Opstel en oudit van finansiële state * Indiening van inkomstebelasting en BTW opgawes * Maandelikse rekeningkundige dienste asook sekretariële werk vir Maatskappye en nog ‘n wye verskeidenheid ander dienste.

Kommentaar

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Maatjie.com – Waar Sielsmaat en Maatjies Mekaar Vind en Ontmoet!

Cheap Flights Goedkoop Vlugte - SKY.co.za

Bespreek U Huurmotor Nou

Soek U akkommodasie, ‘n hotel of blyplek in Orania?

Booking.com