Beskrywing

Die Pienk Zebra bedien heerlike melkskommels, tuisgebakte broodjies, heerlike boeredisse soos afval en skaapstertjies en die heerlikste koffie. Die Pienk Zebra is in Stokkiesdraai Winkelsentrum en Avontuurpark geleë. Daar is ook elke Woensdag lewendige musiek en spesiale aanbiedinge.
Ligte etes, koeke en terte, skemerkelkies.

Besigheidsure:
Maandae, Dinsdae en Donderdae 07:00 – 17:00
Woensdae, Vrydae en Saterdae 07:00 – 21:00
Sondae: Gesluit

Elke Woensdagaand is daar ‘n kunstenaar wat optree! Spesiale aanbiedinge op Woensdae!

Kontaknommer: 076 648 4962

Kommentaar

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn

Maatjie.com – Waar Sielsmaats en Maatjies Ontmoet in Afrikaans

Soek U akkommodasie, ‘n hotel of blyplek in Orania?

Booking.com

Bespreek U Huurmotor Nou