Mnr Carel Boshoff, President van die Orania Beweging, het onlangs met die voormalige President van Suid-Afrika, Mnr Thabo Mbeki, ontmoet om oor ons strewe, die Afrikaner se huidige uitdagings en ons rol in Afrika te praat.

Die Orania Beweging volg ‘n benadering van voortdurende skakeling met alle rolspelers. Mnr Boshoff vertrek vandag na Swede om die Afrikaner se posisie in Suid-Afrika daar te gaan verduidelik en om steun te werf vir ons strewe na selfbeskikking.


 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.