Heritage Summit of the Department of Arts and Culture – Friday 17 April 2015

Following the recent widespread incidents where statues were vandalised, the Minister of Arts and Culture, Nathi Mthethwa, convened a public conference where stakeholders could give their input on heritage issues.

AfriForum was invited to the meeting and was represented by Kallie Kriel (CEO), Henk Maree (Chariperson – AfriForum Youth) and myself (Alana Bailey, Deputy CEO – Heritage Affairs).

More than 200 people attended the summit at Freedom Park, Pretoria. They represented political parties, civic organisations, government agencies, conservation organisations, and even larger museums such as the Voortrekker Monument, War Museum of the Boer Republics and the Language Museum. Minister Mthethwa was present throughout – from the beginning to the end just after 18:00 – and took note of all inputs.

Apart from representatives of political parties, the Council of Traditional Leaders and the students of the University of Cape Town who were responsible for t…

Read more
  • 0

Erfenisberaad van die Departement van Kuns en Kultuur – Vrydag 17 April 2015

Na aanleiding van die onlangse wydverspreide aantal voorvalle waar standbeelde gevandaliseer is, het die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, ʼn openbare beraad belê waar belanghebbendes hulle insette oor erfeniskwessies kon gee.

AfriForum is na die byeenkoms genooi en is verteenwoordig deur Kallie Kriel (Uitvoerende Hoof), Henk Maree (Voorsitter – AfriForum Jeug) en myself (Alana Bailey, Adjunk Uitvoerende Hoof – Erfenissake).

Meer as 200 mense het die beraad by Vryheidspark, Pretoria, bygewoon. Hulle het politieke partye, burgerlike organisasies, regeringsliggame, bewaringsinstansies en selfs groter museums soos die Voortrekkermonument, Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en Taalmuseum verteenwoordig. Minister Mthethwa was deurentyd van die aanvang tot die afsluiting net na 18:00 teenwoordig en het van alle insette kennis geneem.

Buiten verteenwoordigers van politieke partye, die Raad van Tradisionele Leiers en die studente van die Universi…

Read more
  • 0

Só ketting ons óns aan monumente, sê Solidariteit en AfriForum

Sunette Bridges. Foto: Phillip Bruwer

“Ons sal die vernietiging van die standbeelde met alles tot ons beskikking teenstaan.” Só sê Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, na aanleiding van die herrie wat op die sangeres Sunette Bridges se Facebook-blad losgebars het.

Om hierdie standpunt te ondersteun het die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum deel is, vandag ʼn tienpuntplan vir die beskerming van Afrikanerbeelde bekendgestel [lees die volledige plan hier].

Dit volg nadat Bridges verskeie organisasies, waaronder AfriForum, gekritiseer het na aanleiding van Woensdag se byeenkoms by Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, waar honderde mense bymekaar gekom het in protes teen die vernietiging van Afrikaners se erfenisskatte. By dié geleentheid is Bridges simbolies aan Kruger se standbeeld vasgeketting. Bridges het dié organisasies gekritiseer oor hul besluit om nie by die byeenkoms betrokke te wees nie. Instansies soos Afr…

Read more
  • 0