Beskrywing

Het jy n webblad vir jou besigheid ? Het jy al gedink om jou handwerk items of besigheid aanlyn te bemark ?

Wil jy graag hê mense moet jou besigheid vind op Google ?

Hier is jou geleentheid. Vir n skrale R350.00 per maand bou ons vir jou n webblad met als wat jy nodig het, alle kostes ingesluit. Geen addisionele kostes nie.

Geen beperking op die hoeveelheid items of inligting wat op jou webblad geplaas word nie.

Ons help jou om jou droom te bewaarheid.

Kontak Laureen Brits: Sel: 083 253 5384 – Landlyn: 018 771 3276 – Epos: admin@palacewebdesign.co.za vir meer besonderhede.

Kommentaar

Leave a Reply

Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn

Maatjie.com – Waar Sielsmaats en Maatjies Ontmoet in Afrikaans

Soek U akkommodasie, ‘n hotel of blyplek in Orania?

Booking.com

Bespreek U Huurmotor Nou