Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn

Uit die Blog

Lees die nuutste artikels

100 jaar van die Balfour-verklaring en die verband met die Afrikaner

100 jaar gelede is die sogenaamde Balfour-verklaring uitgereik, wat as die eerste impuls vir die stigting van die latere staat Israel in 1948 geld. Dit is vernoem na Sir Arthur Balfour, die Britse Minister van Buitelandse Sake tydens die Eerste Wêreldoorlog en ‘n ervare en langdurige parlementslid van die Konserwatiewe Party en selfs op ‘n tyd Eerste Minister van Brittanje. Balfour het in ‘n kort brief aan die verteenwoordiger van die Zionistebeweging in Brittanje, Walter Rothschild, die standpunt gestel dat die stigting van ‘n Joodse tuisland in Palestina die goedkeuring en steun van die Britse regering geniet. Daar was wel die beperking dat die Joodse vestiging in Palestina nie die bestaande Arabiese inwoners moet ontwrig en benadeel nie. Vir Balfour en Brittanje was die doel met die verklaring om die invloedryke Joodse gemeenskappe in Brittanje, die VSA en elders vir die oorlogspoging teen Duitsland en sy bondgenote te mobiliseer. Vir Rothschild was die brief van Balfour …
Read more
  • 0

Orania se 10 moet-doen-dinge

‘n Mens kan nie net deur Orania ry en dink jy verstaan die gemeenskap nie. Orania is ‘n komplekse dorp. ‘n Dorp waarvoor mens lief raak hoe meer tyd jy daar bestee. Die volgende aktiwiteite is ‘n MOET vir elkeen wat daarop wil roem dat hy/sy Orania beleef het. Koffie saam met die presidente Pak ‘n piekniekmandjie, ‘n flessie koffie of sommer net ‘n skemerdrankie en stap die kronkel-klippaadjie op na die bokant van die beeldekoppie. Die beste tyd van die dag hiervoor is rondom sononder. Dit is glad nie ‘n lang of moeilike klim nie. Wees tog net versigtig vir die haak-en-steek bome langs die pad. Moet nie hiervan ‘n vinnige op-en-af-aktiwiteit maak nie. Spandeer tyd daarbo, probeer al die vorige eerste ministers en presidente uitken sonder om na die naamplaatjies te kyk. Indien ‘n ouer persoon saamstap en ‘n bietjie van die geskiedenis kan vertel-soveel te beter! Jy is in die geselskap van legendes-besef dit, waardeer dit.  Swem na die Vrystaat Die Oranjerivier vor…
Read more
  • 0

Hoekom kan Orania nie vir almal wees nie?

Orania is sinoniem met uitsluiting en diskriminasie, so hoor ons dikwels, veral in die media, omdat ons onomwonde sê ons is ʼn Afrikanergemeenskap met ʼn Christelike grondslag wat volkseie arbeid gebruik en strewe na selfbeskikking, en dus sluit ons nie almal by ons gemeenskap in nie. “Kan ek as iemand wat ʼn probleem met bogenoemde het of nie een daarvan is nie Orania toe kom?” word dikwels gevra. Jy kan soos almal aansoek doen, maar hoekom wil jy deel van ʼn gemeenskap wees waar jy nie inpas nie en as die grondbeginsels jou pla? Dit wat almal eerste aantrek, naamlik veiligheid, het nie so seer te doen met goeie veiligheidsdienste (dit wel ook) of hoë heinings nie (wat ons nie het nie), maar met die homogene aard van ons gemeenskap, waar mense mekaar ken en mekaar vertrou en waar nuwe intrekkers eers verblyfreg moet kry, en les bes, met volkseie arbeid. Veiligheid is ook nie die primêre rede vir Orania se bestaan nie, maar die bewaring en uitbou van ʼn volk in bedreiging. Ca…
Read more
  • 0

Bespreek U Huurmotor by meer as 46,000 punte Wereldwyd

View More Listings

Soek U akkommodasie, ‘n hotel of blyplek in of naby Orania?

Booking.com

Gratis Mediese, Hospitaal of Begrafnis Plan of Assuransie Kwotasie

Hospitaal Plan met Gewaarborgde aanvaarding en geen mediese toets benodig nie. Begrafnis Polis vanaf R99 pm, ens.
Epos net die woord "Medies", "Hospitaal", "Begrafnis" of "Versekering" met U volle naam en selnommer na: info@medsure.co.za
Of, SMS "Medies", "Hospitaal", "Begrafnis" of "Versekering" met jou volle naam en e-pos adres na: 0827385586
Of gaan net na www.MedSure.co.za en vul die relevante vorm in. Dankie vir U ondersteuning.